|
¤ Webwerf Terme en Voorwaardes ¤
VRYWARING:
- Hierdie webwerf verskaf gratis en waardevolle inligting met betrekking tot boedel- en finansiële beplanning.
- Alhoewel alle moontlike voorsorg getref is om akkurate inligting te verskaf, kan Profport Financial Solutions BK
en Profrisk BK nie verantwoordelik gehou word en sal hulle geen aanspreeklikheid aanvaar vir enige verlies gely of
skade veroorsaak as gevolg van enige aksie of gevolg waar sodanige inligting toegepas is nie.
- Alle aanbevelings word in goeie trou gedoen.
- Geen inligting wat op hierdie webwerf verskaf is, mag elders gepubliseer, gekopieër of verkoop word sonder die
skriftelike toestemming van Profport Financial Solutions BK en Profrisk BK nie.
- Profport Financial Solutions BK en Profrisk BK aanvaar geen verantwoordelikheid hoegenaamd vir enige transaksie,
of mondelinge of skriftelike ooreenkoms wat ontstaan het uit enige aanbeveling/advertensie van die dienste van 'n derdeparty
diensverskaffer nie.
- Inligting wat op enige van die elektroniese vorms verskaf word, sal slegs vir korrespondensie-doeleindes
gebruik word. Dit sal nie gebruik word om ongevraagde e-pos te stuur nie, en dit sal ook nie aan enige ander
party verskaf word nie.

|