PROFPORT 
Professionele Portefeulje Bestuursdienste
 
Profport
Afrikaans :: English

¤ Profrisk ¤

Finansiële Advies

PROFRISK kan u bedien oor ‘n wye spektrum van finansiële sake. Sien asseblief die onderstaande vir verdere inligting.


Konsolidasie van Polisse

PROFRISK bepaal of ‘n maandelikse besparing gegenereer kan word op u polisse. Betaal u te veel vir huidige voordele of kan u voordele verhoog word teen dieselfde premie?

Lewensversekering

PROFRISK verteenwoordig verskeie maatskappye. U is verseker van ‘n nommerpas portefeulje vir u individuele behoeftes en omstandighede.


Beleggingsbeplanning

  • Gebalanseerde portefeuljes
  • Bepaal finansiële doelwitte saam met kliënt
  • Delging van skuld word in ag geneem


Aftreevoorsiening

  • Verteenwoordig verskeie maatskappye
  • Belastingeffektiewe produkte

Persoonlike Inkomstebelasting

Hierdie diens is vir ons bestaande kliënte beskikbaar.


Drukkervriendelike Weergawe