PROFPORT
Professionele Portefeulje Bestuursdienste |
||||||||
![]() | ||||||||
| Afrikaans :: English | ||||||||
|
¤ Profport ¤ Boedelbeplanning (in Lewe) Wat is Boedelbeplanning? Boedelbeplanning is die proses waar u saam met PROFPORT u boedel só beplan dat:
Waarom Boedelbeplanning? ‘n Buigbare boedelplan met beheer aan uself is van kardinale belang. U boedel behoort deurlopend
beredderbaar te wees terwyl u nog lewe.
Familie- en Besigheidstrusts
Testamente PROFPORT spesialiseer in uitvoerbare testamente, in ooreenstemming met u boedelbeplanning. Aftreebeplanning PROFPORT lewer aftreebeplanning met eiendom as hoofkomponent en sekondêr versekeringsprodukte. Finansiële Regsdienste
Dienste aan Buitelandse Kliënte Weens die emigrasie van heelwat PROFPORT-kliënte wat nou in die buiteland woon, beskik PROFPORT oor kennis aangaande buitelandse bates, trusts en testamente. Ons lewer steeds ‘n voortdurende diens aan hierdie kliënte. |
|||||||
|